Onsigbaar

Meyer, Deon

Description

Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en 'n broer wat sy vas glo ná 20 jaar soos 'n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En só begin 'n koorsagtige tog deur 'n wêreld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings ... en moord.
Free shipping from
€ 19,95 within The Netherlands
Writer
Meyer, Deon
Title
Onsigbaar
Publisher
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Year
2012
Language
Afrikaans
Pages
384
Weight
590 gr
EAN
9780798165501
Dimensions
222 x 152 x 22 mm
Binding format
Paperback

You will always receive the last edition from us!


Categories

Boekstra